CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

Louis Brittz & Vriende in Konsert

Date
Location
Lifezone Church Tauranga 7 Oak Lane, Judea, Tauranga Get directions

About

Kom geniet 'n wonderlike aand saam met Louis Brittz en vriende.

Datum: Maandag, 20 November 2023
Waar: Lifezone Church, 7 Oak Lane, Judea, Tauranga
Tyd: 18:00 - Meet, greet and eat
19:00 - deure open en konsert begin


Meer oor die kunstenaars:
Louis het meer as 23 albums gemaak en is ook bekend as regiseur van Retief Burger, Laurika Rauch en Soweto String Kwartet se werk. Stella (Christelle Combrink) se solosnitte verskyn dikwels in die Jacaranda Top20 en met haar groep Duis:Lig lewer sy reeds jare ‘n puik bydrae tot Afrikaanse lofprysing. Sy is ‘n uitstekende sangeres, pianis en liedjieskryfster. Andries Visser en Izelle Claassen word gereken onder SA se top perkussie en vioolspelers.
Saam in konsert bring die kwartet musiekproduksie van die hoogste gehalte, oorspronklike musiek, bekende treffers en hartlike samesang in lof en aanbidding.