Swap till you Drop Vroue-aand

Location
About
Kom geniet ‘n lekker aand vol lag, heerlike pizza, ietsie om te drink en gaan huistoe met ’n paar items om jou klerekas nuwe woema te gee!
Bring 5 items uit jou klere kas wat jy nie meer dra nie en ruil dit vir ‘n paar items wat jy graag in jou kas wil hê. Juwele ook welkom - daar sal ‘n juwele ruil-tafel ook wees.
$10 per persoon
Wanneer: Vrydag, 5 April 2024 om 18:00
Waar: 4 Ballintoy Park Drive, Welcome Bay