CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

BosveldklongAusToer2018 - SYD1

Date
Location
Hornsby RSL Club - Showroom 4 High Street, Hornsby, NSW, 2077 Get directions

About

Kom geniet 'n heerlike Sondagmiddag saam met my, Thys die Bosveldklong in Hornsby! Soos by elke RSL Klub, kan geen eie drankies (alkoholies en nie-alkoholies) of eie eetgoed toegelaat word nie, maar bring wel so paar $ saam en kom ondersteun die kontantkroeg en restaurant op die perseel.

Sitplekke is in so 'n formaat dat daar nie "verskillende klasse" van sitplekke verkoop word nie - Alle sitplekke is uitstekend geplaas sodat elke sitplek sal sorg vir 'n luisterryke ervaring met onbelemmerde sig van die verhoog.

Ek sien baie daarna uit om jou daar te sien!

CD's en DVD's sal ook te koop wees teen baie billike pryse, en ek teken hulle graag vir jou!

TYD: 15h00-19h00 - Vertoning begin stiptelik 15h30

BosveldklongAusToer2018 - SYD1
Location


Contact Details