CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

BosveldklongAusToer2018 - MLB1

Date
Location
Eureka Hotel Showroom 1 Church Street, Richmond, VIC, 3121 Get directions

About

 

BELANGRIK: DIE "VENUE" IS GESKUIF NA EUREKA HOTEL SHOWROOM IN RICHMOND, MELBOURNE CBD, EN IS NIE MEER BY BACCHUS MARSH NIE, SOOS IN VROEËRE INLIGTING AANGEDUI NIE.

GEEN BYO ASB.

Kom geniet 'n heerlike Sondagmiddag saam met my, Thys die Bosveldklong in Melbourne! Kom kuier lekker saam!

Daar is baie te ete en te drinke (vir eie rekening en uitgesluit van kaartjiepryse), so kom gerus bietjie vroeër en geniet jou ete en/of drankies voor en selfs tydens die vertoning. Meer inligting is beskikbaar hier:

http://www.eurekarichmond.com/eat/

http://www.eurekarichmond.com/drink/

Sitplekke is in so 'n formaat dat daar nie "verskillende klasse" van sitplekke verkoop word nie - Alle sitplekke is uitstekend geplaas sodat elke sitplek sal sorg vir 'n luisterryke ervaring met onbelemmerde sig van die verhoog.

Ek sien baie daarna uit om jou daar te sien!

CD's en DVD's sal ook te koop wees teen baie billike pryse, en ek teken hulle graag vir jou!

TYD: 15h00-19h00 - Vertoning begin stiptelik 15h30

BosveldklongAusToer2018 - MLB1
Location


Contact Details