CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

BosveldklongAusToer2018 - PER1

Date
Location
Tompkins On Swan 632 Canning Hwy, Alfred Cove, WA, 6154 Get directions

About

Bring jou eie "nibbles" en kom geniet 'n heerlike Vrydagaand saam met my, Thys die Bosveldklong in Perth! Geen eie drankies (alkoholies en nie-alkoholies) word toegelaat nie, maar bring wel so paar $ saam en kom ondersteun die kontantkroeg op die perseel.

Sitplekke is in so 'n formaat dat daar nie "verskillende klasse" van sitplekke verkoop word nie - Alle sitplekke is uitstekend geplaas sodat elke sitplek sal sorg vir 'n luisterryke ervaring met onbelemmerde sig van die verhoog. 

Ek sien baie daarna uit om jou in Perth te sien!

CD's en DVD's sal ook te koop wees teen baie billike pryse, en ek teken hulle graag vir jou!

TYD: 18h00-22h00 - Vertoning begin stiptelik 18h30

BosveldklongAusToer2018 - PER1
Location


Contact Details