CART: $0.00
This event has sold out, no tickets are currently available.

GROOTSTE AFRIKAANSE SOKKIE JOL OP DIE CENTRAL COAST (SOLD OUT)

Date
Location
East Gosford Progress Hall 10 Henry Parry Drive, East Gosford, New South Wales, 2250 Get directions

About

Die GROOTSTE AFRIKAANSE SOKKIE JOL op die CENTRAL COAST is hier! Kom saam kuier en dans by die East Gosford Progress Hall. Hierdie is 'n geleentheid wat jy nie wil misloop nie. Trek jou dansskoene aan en kom geniet die musiek en geselligheid saam met vriende en familie. Dit gaan 'n onvergeetlike aand wees vol pret en dans. Sien jou daar!