Afrikaanse Kers Sang Fees 2025, PERTH

πβ¨ Afrikaanse Kers Sang Fees 2025 β¨π
Die lekkerste tyd van die jaar is hier en ons maak reg om weer fees te vier! β¨π
Kom sing saam β maak nie saak of jy die note tref of mis nie, dis die joyful noise wat tel. π πΆ
Kuier saam by die Kersmark en pak jou bord vol by die Afrikaanse Kosfees π²π
π Datum: Sat & Son, 29 & 30 Nov 25
π Tyd: 3 & 7 PM
π Plek: ECU Joondalup, Building 32, Auditoriumβ¨
Kaartjies is $32 p/p, kinders $18 - of $99 vir families van 4
- ten bate van Solidariteit Helpende Hand ZA se 'Stop Honger,' 'Help Hetta' en 'Skool Tassie' projekte.
Saam maak ons 'n verskil in kinders se lewens.β¨
Afrikaanse Kers Sang Fees
Sat' 29 Nov - 3PM & 7PM en Son' 30 Nov - 7 PM
https://www.trybooking.com/DFGAM
English Christmas Show - Sun' 30 Nov - 3 PM
https://www.trybooking.com/DFGHA

Saturday 29 November 2025 - Sunday 30 November 2025 (UTC+08)
Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup
270 Joondalup Dr, Joondalup W.A. 6027
Contact Details
Choose date
Select a date
Key
Available
Not available
Past session
Loading...