CART: $0.00

Afrikaanse Kers Sang Fees 2026, PERTH

Dates
Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup 270 Joondalup Dr, Joondalup, W.A., 6027 Get directions

About

πŸŽ„βœ¨ AFRIKAANSE KERS SANG FEES 2026 βœ¨πŸŽ„

Dis weer daardie tyd van die jaar! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŽΆ
Tyd vir Kersmusiek, lekker saam sing, ou bekendes Γ©n ’n paar verrassings β€” alles met ’n eg Suid-Afrikaanse geur!

Bring jou familie en vriende en kom beleef ’n heerlike Kerskonsert vol musiek, humor, nostalgie en Kersvreugde. πŸŽ„β€οΈ

En die lekkerte eindig nie by die musiek nie! Kuier saam by ons Kersmark en geniet al die Suid-Afrikaanse gunstelinge by die Kosfees. πŸ˜‹πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“… Saterdag & Sondag, 28 & 29 November 2026
πŸ•‘ Vertonings: 2PM & 6PM
πŸ“ ECU Joondalup – Building 32, Auditorium

🎟️ Kaartjies:
Volwassenes – $34 p/p
Kinders – $18.50
Gesin van 4 – $105

❀️ Kers Sang Fees ondersteun met trots Solidariteit Helpende Hand Suid-Afrika en samel fondse in vir projekte soos Stop Honger, wat maaltye aan kinders in nood voorsien; Help Hetta, wat sanitΓͺre produkte aan meer as 3 000 jong meisies verskaf; en Skooltassie, wat minderbevoorregte kinders met noodsaaklike skoolbenodigdhede help.

Ons sing saam. Ons kuier saam. En saam maak ons ’n verskil in kinders se lewens.

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Afrikaanse Kers Sang Fees
Saterdag 28 Nov – 2PM & 6PM
Sondag 29 Nov – 6PM
https://kersfees.info/

πŸ‡¦πŸ‡Ί English Christmas Show
Sunday 29 Nov – 2PM
Location


Contact Details

footer_imagefooter_imagefooter_image