MAN-WEES - Mannekonferensie


Location
Deo Gloria Community Church Rockingham 44 Bakewell Drive, Port Kennedy, Western Australia, 6172 Get directions
About
God het ons manne gemaak na Sy beeld. In tye waar die beeld van God in mans en vrouens onduidelik geraak het, kom leer God is weer wat die beteken om MAN te wees. 'n Geleentheid om nie te mis nie. Onderwerpe:
Man-wees volgens God se ontwerp.
Vaderskap en Gesinslewe.
Die karakter van 'n Man van God.
Man-wees – lei en dien.
Man-wees volgens God se ontwerp.
Vaderskap en Gesinslewe.
Die karakter van 'n Man van God.
Man-wees – lei en dien.