CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

AFRIKAANS IS LEKKER 2024 PERTH

Date
Location
Kingsway Christian College 157 Kingsway, Darch, Western Australia, 6065 Get directions

About

Die lekkerste kuier in Perth die jaar. Ons bring nie net vir Juanita du Plessis nie maar ook vir Kurt Darren en Brendan Peyper. Kry jou kaartjies nou voor die optrede vol bespreek is. Daar sal drinkgoed en kos beskikbaar wees by die optrede vanaf 3:30 die middag. Deure open 4 uur en ons begin 4:30.

Food and drinks available from 3:30pm and doors open at 4:00. Show starts at 4:30pm till 7:30pm.

IMPORTANT - INFANTS UP TO 12 MONTHS ARE ALLOWED ON YOUR LAP IN GOLD AND SILVER SEATS

PLEASE HAVE REGARD FOR THE PERSON SEATED NEXT TO YOU