Afrikaanse Mandjie Kuier Aand

Kom kuier saam vir 'n aand vol pret en plesier!
Dis tyd vir vasvra-speletjies, Noot vir Noot en lekker dans tot die voete lam is!
Bring jou vibe, energie en gees, want hierdie kuier wil jy nie misloop nie!
By aankoms wag daar 'n welkomdrankie op jou,
en ná al die aksie geniet ons saam Malvapudding met tee en koffie.
Kom lag, raai, dans en kuier lekker saam!
__________________________________________________________________________________
Come join us for an evening full of fun and good vibes!
It’s time for quiz games, Noot vir Noot, and dancing until your feet can't anymore!
Bring your energy, laughter, and party spirit — this is one night you don’t want to miss!
A welcoming drink awaits you on arrival, and after all the fun, we’ll end the evening with Malva pudding, tea, and coffee.
Come laugh, guess, dance, and enjoy a lekker kuier with us!
Location
Currambine Community Centre
64 Delamere Ave, Currambine, WA 6028
Onthou om jou eie kos, drankies, eetgerei en breekware saam te bring – dis ’n ware mandjie-kuier!
Don’t forget to bring along your own food, drinks, cutlery, and crockery – it’s a true basket-style kuier!
Adults: $20