Vastrap Dans
About
Wil jy of kan jy dans?Bring jou mandjie en knertsie vir die keel.
Laat ons swaai en draai oor die vloer!!!
Vir diegene wat belangstel om sokkie, two step, wals of line dans te leer, sal ons van 17:00 tot 18:30 paar dans passies leer voordat ons 19:00 begin dans.
Stuur asseblief julle name per e-pos vir die klas nadat julle bespreek het.
Date
Saturday 6 June 2026 7:00 PM - 11:00 PM (UTC+08)Location
Quinns Mindarie Community Centre NOR
2 Quinns Rd, Mindarie WA 6030