Boddington Afrikaans PLaas Kuier Naweek. 7 to 11October 2026
About
Ons kuier saam op die plaasOns maak n groot vuur en kuier saam om hom.
as dit reen kuier of koud is kuier binne-in die "Tavern"
Daars Toilette, en hopenlik n paar storte. krag net vir basics,
nie n opsie om karavane in te prop nie.
Elkeen vermaak homself maar ons moedig mense aan om maats te maak en saam in die sentrale area te kom kuier.
Bring jou speel goed en kom kuier saam.
Area vir kayak, Swem, fietsy en stap.
Saterdag aand dans en kuier ons in die hooi-stoor.
Ons maak n pot, jy's welkom om joune te kom saam maak.
Jy het n opsie om voor die tyd Ontbyt burgers & satderdag aand Potjieskos te bestel.
hierdie is opsioneel en jys welkom om jou eie kos te maak en nogsteeds saaam te kuier.
Ons sal ook Kerrie & Rys beskikbaar her vir Saterdag middag.
Ons het Hout, bring ys.
Ons is 15min uit die dorp, daars n IGA, bakkery en 2 drankwinkels.
Daar is n grondpad, mooi maar moontlik stowerig
Spoedgrens 20 km/h op Castlerock vir eerste kilometer.
Date
Wednesday 7 October 2026 10:00 AM - Sunday 11 October 2026 8:00 PM (UTC+08)Location
November Crossing Boddington,
139 Rock way, Bannister., Bannister wa 6390