THE GREATEST SOKKIE (SOLD OUT)
About
Kom warm op by THE GREATEST SOKKIE voor die begin van die eerste wedstryd van die greatest rivalry toer tussen die Springbokke en All Blacks.Dis 'n lekker pre-game dans by Vastrap waar ons in groen en goud gaan saam smelt.
Bring jou beste gees en jou dans skoene, want ons gaan die hele aand lank lekker saam kuier en sokkie om reg te maak vir die groot wedstryd.
Dis n mandjie dans. Jy is welkom om jou eie eet en drink goed saam te bring.
NB! Sit plekke bly streng volgens bespreekings.
Date
Saturday 22 August 2026 5:30 PM - 11:00 PM (UTC+08)Location
BUTLER COMMUNITY CENTRE
55 KINGSBRIDGE BLVD, BUTLER WA 6038