Afrikaanse Kers Sang Fees 2026, PERTH
πβ¨ AFRIKAANSE KERS SANG FEES 2026 β¨π
Dis weer daardie tyd van die jaar! πΏπ¦πΆ
Tyd vir Kersmusiek, lekker saam sing, ou bekendes Γ©n βn paar verrassings β alles met βn eg Suid-Afrikaanse geur!
Bring jou familie en vriende en kom beleef βn heerlike Kerskonsert vol musiek, humor, nostalgie en Kersvreugde. πβ€οΈ
En die lekkerte eindig nie by die musiek nie! Kuier saam by ons Kersmark en geniet al die Suid-Afrikaanse gunstelinge by die Kosfees. ππΏπ¦
π Saterdag & Sondag, 28 & 29 November 2026
π Vertonings: 2PM & 6PM
π ECU Joondalup β Building 32, Auditorium
ποΈ Kaartjies:
Volwassenes β $34 p/p
Kinders β $18.50
Gesin van 4 β $105
β€οΈ Die Kers Sang Fees ondersteun Solidariteit Helpende Hand SA se Stop Honger, Help Hetta en Skooltassie-projekte.
Ons sing saam. Ons kuier saam. En saam maak ons βn verskil in kinders se lewens.
πΏπ¦ Afrikaanse Kers Sang Fees
Saterdag 28 Nov β 2PM & 6PM
Sondag 29 Nov β 6PM
https://kersfees.info/
π¦πΊ English Christmas Show
Sunday 29 Nov β 2PM

Saturday 28 November 2026 - Sunday 29 November 2026 (UTC+08)
Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup
270 Joondalup Dr, Joondalup W.A. 6027
Contact Details
Choose date
Select a date
Key
Available
Not available
Past session
Loading...