CART: $0.00
Bookings for this event are currently closed.

AFRIKAANSE SOMER TOER DOWN UNDER 2023 - SYDNEY

Date
Location
Pioneer Theatre Level 1, 12 - 14 Pennant Street, Castle Hill, NSW, 2154 Get directions

About

About
M&CO EVENTS bied aan die Afrikaanse Somer Toer Down Under met Afrikaanse gunstelinge, Jay, Lianie May, Irene-Louise Van Wyk en Ivan Roux.

Dit is n eerste keer vir die 4 Top kunstenaars om in Australia kom toer en ons is opgewonde saam met julle vir hierdie voorreg.

Verversings soos Biltong, Droe wors, SA sjokelade , en drink goed sal te koop aangebied word wat binne die teater geniet kan word.


Deure maak om 6:00pm oop en konsert skop om 7pm af.